LV
Luca V

1 reviews | Active since Mar 2023

17 Mar 2023, 15:05

Citton cars Gezina - Bosch Service

n baie groot dankie an Lukas vir die goeie diens op my kar, ek sukkel al vir baie lank met n paar dinge en om dit reg te kry. Maar toe dit na hulle gevat was, was dit in minder as n dag gefix, sal nie weer iemand anders kan gebruik na hulle goeie diens in sulke kort tydperk nie.

0
Replies (1)
Citton Cars
Citton Cars's reply20 Mar 2023, 14:49
Official
Luca, thank you for your kind feedback and recommendation. We're happy to know that you enjoyed your experience at Bosch Service Centre.