NV
NYDIA V

1 reviews | Active since Nov 2010

01 Aug 2024, 10:26

BLY WEG VAN CITTON CARS MENLYN AF!!!!

Moet nie n kar koop by citton cars nie. Oneerlike, ongevoellige mense. charl was baie oulik toe hy die kar aan ons verkoop het, maar nou dat die turbo 2 maande later stukkend is, weier hulle om ons te help met n huur kar. My man werk by Lanseria en ek werk ook voldag en my seun is matriek. charl het besluit dit is nie sy probleem en probeer nie eers n plan maak nie. Bly weg van daardie mense af. Net probleme.

0
Replies (0)