SS
Stefanie S
1 reviews | Active since May 2018
21 May 2026, 12:51
Azariel is ongelooflik vriendelik en behandel 'n vrou ook as 'n gelyke nie soos Ford CMH wat nie eers vrouens raak sien nie
Azariel is ongelooflik vriendelik en behandel 'n vrou ook as 'n gelyke nie soos Ford CMH wat nie eers vrouens raak sien nie. Hy het alle vrae geantwoord en was ten alle tye vriendelik. Citton Cars Gezina se personeel is baie behulpsaam en sal almal na hulle stuur.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)