1 reviews | Active since Jul 2013
Audi A4 3.0 TDI spaar sleutel
Ek het in Augustus 2014 n Audi 3.0 TDI by Citton Cars gekoop, die dag toe ek by hulle was om die voertuig te koop het die verkoopsman vir my die spaar sleutel gewys en die dag 19 Aug 2014 met aflewering het ek die spaar sleutel houer in die voertuig sien l?, maar nie gekyk of dit in die houer was nie.<br> Met my aankoms by die huis in Kempton Park, het ek agter gekom dit net die spaar sleutel houer in die voertuig was, ek het toe dadelik die verkoopsman Alessio ges***el en vir hom ges? dat net die spaarsleutel houer in die voertuig was. Dit was ook hoe die beloftes begin het dat hy die sleutel vir my sal kry en my laat weet. Ek het herhaalde kere ges***el, ook e-posse gestuur wat nooit beantwoord was nie en selfs ook herhaalde kere daar opgedaag en vir die spaar sleutel gevra waarop daar vir my ges? was dat hy die sleutel sal soek en my laat weet (wat nooit gebeur het nie). Nou is dit alreed meer as 7 maande wat ek sukkel om die spaar sleutel uit Citton Cars te kry. Hieronder is die laaste paar eposse vanaf Januarie wat ek aan Citton Cars gestuur het.<br> Hier is ongelukkig nie genoeg spasie om die eposse ook by te las nie
