gesteelde voertuig
<p>Ek wil asb weet hoe ek te werk kan gaan ivm 'n voertuig wat ****ant by 'n handelaar in Clearmont Pretoria gekoop is by Rouhoff used vehicles tel no: ********** 841, Die voertuig is 16 Junie 2016 by handelaar gekoop, ek het die oorspronklike registrasie papier, gesertifiseerde ID van verkoper asook brief van handelaar. Die voertuig is egter as gesteel aangemeld op 14 Junie 2016. Die handelaar weier om my wattsapps te antwoord en plak die telefoon in my oor neer wanneer ek hom s***el. Ek was na sy huis, waarop hy my meegedeel het dat indien ek my geld wil terug hê, ek hom maar moet dagvaar. Dit gaan maande duur en baie geld kos.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)