PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
12 Aug 2020, 18:17
Engels as enigste voertaal
Vebeel jou dit n plek wat op WhatsApp jou laat weet dat jy met hulle in Engels moet kommunikeer sodat ons mekaar kan verstaan. Ek het gevra hoekom nie in Afrikaans nie en wag die hele dag nog dat hulle my moet antwoord. So as jy nie in Engels met hulle kan kommunikeer nie dan wil hulle nie besigheid met jou doen nie.. EK KAN DIT SE AFRIKAANS SAL NIE VERDWYN AS N VOERTAAL NIE.As dit moet gebeur dan moet die ander 11 tale ook verdwyn. So kry julle act reg of los alles so in Engels sonder verdere diens of besigheid.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)