TH
Tracy H

1 reviews | Active since May 2020

30 May 2020, 10:34

Baie slegte diens

Ek het n foon rek by inblue corp mens kan al jou lugtyd uit bel en kry hulle nooit in die hande nie,ekt email gestuur waar hulle my gese het iemand by die acc dept sal my ****ak tot vandag het niemand my gebel ek het nog nooit sulke slegte diens in my lewe gehaad nie.

0
Replies (0)