Uitstekende diens
<p>Ek het n sitkamerstel by cielo lifestile gekoop. Die diens was absoluut uitstekend. Die goed was lank voor die gereëlde tyd by my huis en die kwaliteit is fantasties. Vreeslik dankie vir jul flinke en vriendelike dien. Ek gaan jul beslis vir almal aanbeveel</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)