MS
Mirie S
1 reviews | Active since Jun 2026
02 Jun 2026, 13:52
Over Achiever Sinovuyo Wilski
BAIE BAIE dankie aan die persoon wat aan ons toegeken was om ons Support te ondersteun. Die persoon was absoluut profesioneel en het ELKE dag terugvoering ontvang. Hierdie persoon het verseker die xstra myl gestap - en is die persoon verseker n "over achiever".. Well done - dit was n aangename ervaring om met Cielo groep te werk en die Support span. Dankie baie aan Sinovuyo Wilski jy is VERSEKER n aanwins vir die Cielo groep !!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Cielo's replyOfficial
02 Jun 2026, 14:37Goeie Dag Mirie
Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer!
Ons is verheug om te hoor dat u so 'n positiewe ervaring met ons ondersteuningspan gehad het. Dit beteken baie om te weet dat Sinovuyo u deurentyd professioneel bygestaan het, gereelde terugvoer verskaf het en bereid was om die ekstra myl te stap om u te help.
Ons sal beslis u vriendelike woorde met Sinovuyo deel. Erkenning soos hierdie bevestig die waarde van haar harde werk en toewyding, en ons stem saam dat sy 'n groot aanwins vir die Cielo-span is. Dankie dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel.
Ons waardeer u ondersteuning en sien daarna uit om u weer in die toekoms te kan help. 😊
Hartlike groete
Kliëntediens span

Cielo's reply02 Jun 2026, 14:37
Official
Goeie Dag Mirie