CC
Cindy C

1 reviews | Active since Jan 2017

15 Mar 2017, 10:54

Vreeslik aan die slaap

Ons het meer as n' jaar gelede gekanseleer toe ons panic druk, en niemand op gedaag het nie, dit het geklink of iemand van hierdie klein wit crackertjies in ons huis gooi, was vreeslik bang gewees en die panic gedruk, dit het hulle gewoonlik so 15 minute gevat om te bel, dan het dit hulle nog 15 min gevat om by ons uit te kom...

MAAR die aand na 30 min het niemand ons gebel nie, ek was vrek bang bel hulle toe maar, en die dame se ek moet hoofkantoor bel, sy het my deur gesit of die nr gegee nie doodseker nie soos ek se was meer as n' f***** jaar terug.

Hoofkantoor het gese ons debiet order het nie afgegaan nie en daarom gaan hulle niemand stuur nie... So pateties het ek in my lewe nog nie tee gekom nie, hulle het nie eers laat weet die debiet order het nie afgegaan nie ***!!!!!!!!!???????

NOGSTEEDS DOOD BANG bel ons toe polisie. Toe die polisie hier kom is ons hele huis wit van die rook, hulle se *****s doen dit om in te breek, die rook het my oe gebrand moes buite gaan staan om asem te haal en te herstel.

Het daardie maandag gekanseleer, hulle het ook hulle sensor of wat de f** ookal kom haal, nou word ek gespam met n' jaar se debiet orders wat glo nie af gaan nie, so wees gewaarsku as julle by Chubb aansluit, hulle sal vir altyd vir jou rekeninge stuur al kanseleer jy.

Sluit aan by Mapogo hulle is FANTASTIES.

0
Replies (0)