ZD
Zelda D

1 reviews | Active since Sept 2013

06 Oct 2015, 07:06

SLEGTE DIENS

Ek het my ****rak op die 31ste Julie gekanselleer en al die uitstaande bedrae (vroee kanselasie fooi en die uithaal van die radio) op die 5de Augustus betaal. Anthea het nog terug laat weet hulle het dit ontvang en alles is gekanselleer. Die radio is later die maand uitgehaal. Op 1 Oktober kry ek n sms van die bank, Chubb het R320-00 uit my rekening onttrek. Ek bel toe die dag daarna, Praat weet met Anthea, sy se die sisteme wys die geld wat hulle afgetrek het was vir die uithaal van die radio - ek het dit reeds betaal en hulle sal die geld eers die 8ste Oktober in my rekening kan betaal. Ek wil toe met n bestuurder praat, Sy sit my deur na Nelia, wat nie n bestuurder is nie, sy se toe Karin sal my bel, dis dinsdag en ek wag nog steeds vir n antwoord. Ek het 2 Mails gestuur en ook geen reply terug nie. Ek was gepenaliseer bydi bank want daar het n ander aftrek order van my bank gegaan maar omdat Chubb my geld gesteel het, het ek geen geld in die bank gehad nie!!!

0
Replies (1)
National Security & Fire
National Security & Fire's reply06 Oct 2015, 08:59
Official
Hello zeldadeysel,

Thank you for bringing this issue to our attention.

I have sent your information to the department manager, Karen Van Der Merwe, to investigate and revert back to you as a matter of urgency.

Your reference is: 89614

Should you need any further assistance please do not hesitate to call the Chubb Assist Line on ***.

Regards

Chubb National Customer Service Centre

Best regards,