1 reviews | Active since Jul 2016
Email adres wat verkeert is
<p>Ek is die huurder van Sampie Coezer in Sonlanpark ek het n brief gekry in my hek van GREG SCHEEPERS en eks nie happy oor die brief nie wan die een het nie n Chubb email adres nie. Ek hoop die bestuurder kan my ****ak en toe ek met die hoof kantoor praaat en se as hulle nie vir my sy regte email gee nie dan gaan ek n klag le op Hallo Pieter toe se die man wat op getel het is reg ek kan so maak. Ekt gedibk ek gaan van julle dieste gebruik maak maar nou gaan ek nie want wie se gaan le maar n klag op hallo pieter en onhou net amel kan sien wat op hallo pieter gaan en dit is die beseguid se naam wat sleg gemaak word. Kan Chris s***el op ********** werks ure asb 8 tot 5. Dankie</p>
Thank you for bringing this issue to our attention. I will forward your complaint to the manager, Rani Van Breda, for her urgent attention.
Your query reference is: 140558.
Should you need any further assistance please do not hesitate to call the Chubb Assist Line on ********** 211.
Regards
Eugene Roman
Chubb National Customer Service Centre.