1 reviews | Active since Mar 2017

15 May 2018, 10:14

CHUBB Securiy

BOKSBURG CHUBB SECURITY

My nommer is gelys vir n besigejid wat nie my besigheid of perseel is nie en kry daagliks smse en proepe van CHUBB SECURITY....omtrent 3maande lank al. Ek al hoeveel keer ges***el en gese verwyder my nommer ek nie die eienaar van die rekening of die perseel. NA ek vanoggend 6 keer ges***el het en 29 smse ontvang het om te se Burglary + patrol wat in n area is kry ek steeds smse . Hul s***el jou deur van een persoon na die ander , en druk dan foon dood . PATETIES om die minste daaarvan te se. Ek is bly ek is nie die eienaar van die perseel wat elke maand betaal maar weet nie eers as daar iets op sy perseel gebeur nie. Ek het al al wat n nommer is geblock van CHUBB maar steeds kom die smse en oproepe deur.

0
Replies (0)