1 reviews | Active since Mar 2009
Oneerlike Besigheids man en Werkgewer - Christo Potgieter
Ek wil jul net waarsku teen Christo Potgieter. Hy was mede eienaar van n Franchise besigheid maar moes dit intussen toemaak, vir watse rede ookal. Hy is nou betrokke by Super Bev in Babsfontein Ek het baie dringend werk nodig gehad en hom gaan sien en kon water verkoop op n kommissie basis. My uitdaging was om n groot ****rak vas te maak omdat ek die inkomste dringend nodig gehad het. Ek het met hom bespreek dat ek by Steve Biko hospitaal wil kyk vir n ****rak. Hy het my mondelings verseker dat hy elke maand vir my kommissie sal betaal as ek die ****rak kan vas kry. En my uitdaging het begin. Eers moes ek aansoek doen vir n Vendor nommer, wat glad nie oornag gebeur nie, maar ek het dit reg gekry na n paar maande, toe begin die proses vir die water ****rak vir 2 jaar. Dit gebeur ook nie oornag nie, maar ek het ge***us op die eind resultaat. Nog n paar maande later toe het ek die ****rak vas. Baie opgewonde kon ek die nuus gaan deel met Christo. Tot my verbasing sê hy dat hy my nie meer maandeliks gaan vergoed nie. Hy het my n klein bedrag bt. Ek het sy Vennoot ges***el en hy het my gevra of ek iets op skrif het, en nee ek het nie gehad nie want ek het Christo 100% vertrou en sy woord vir dit gevat. Hoekom sou ek 6maande + deur alles gegaan het as ek geweet het hy gaan my nie betaal nie. Om n Staats ****rak eerlik te kry moet mens baie deursettings vermoeë he. Hy skuld my R58 000. So ek wil jul net waarsku as jul dalk by Super Bev in Babsfontein vir Christo Potgieter werk, moet niks doen alvorens hy dit nie op skrif sit nie, want ongelukkig is hy nie n man van sy Woord en betroubaar nie. Ek het hom gesmeek dat hy my moet gee wat my toekom omdat ek dit vreeslik nodig het. 2 Jaar is verby en hy het klaar baie goeie geld verdien met my harde werk.
Daar is niks fout met Super Bev wat in Babsfontein gelee is se produkte of fabriek nie, maar ongelukkig is Christo Potgieter nie 'n Werkgewer wat sy woord na kom nie
