1 reviews | Active since Jun 2011
Verkeerde Inligting
01/06/15 het ons begin by Discovery.Op die brief het hulle gese dat daar n 3mnde wagpriode is. Toe ek vir die makelaar vra of dit net vir die 2 kondisies is toe antwoord sy \dis 'n algemene wagpriode en dat ons na die 3 maande behandeling sal ontvang vir die kondisies.Ge***us op die 2 kondusies.!<br> Ek het ook uinde Mei uitgevind en raad gevra ivm die Papsmear ondersoek waarvoor Vitality betaal. Ek het seker gemaak dat daar geen bybetalings sou wees.Waar daar vir my gese is dat al die kostes gedek sal wees en dat als in orde is dat ek kan gaan.Daar sal GEEN bybetaling wees.Ek het seker gemaak van al hierdie feite voor ek dokter toe gegaan het.<br> Nou sit ek met 'n R4000 rekening wat ek self voor verandwoordlik is. Elke keer as ek met die makelaar praat se hulle net hulle wag vir n antwoord vanaf Discovery. As ek Discovery(DCS Limpopo) ****ak word daar gese dat die dinge tyd van. Hierdie mense het vir my die verkeerd inligting gegee en nou wil niemand verandwoordlikheid van hiervoor. Dis nou al n maand gelede en almal bel my vir geld. Ek het nie geld om al hierdie skild te betaal. Ek het al amper R600 lugtyd uitgebel en die hele sitsuasie kos my net al hoe meer geld. Ek het al die bewyse"
