GvdW
Gawie van der Walt

1 reviews | Active since Jan 2019

29 Apr 2025, 22:28

You can do better or face a fine

Checkers Mooirivier Junction vandag twee produkte verkeerd geprys by kasregister. Omtrent elke keer wat ek daar kom is daar prysverskille. Baie produkte is ook nie geprys nie.

0
Replies (0)