PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
31 Aug 2018, 13:31
Van 10kg hth chloor na 8 hth chloor vir die prys van R260
Dink julle is slim.julle het altyd Hth in 10kg verkoop vir R257 en nou verkoop julle 8 kg vir R260. Moet nie dink die prys is af nie dit is net n ***** manier om die publiek te vang om te dink dit is nog goedkoop maar is inteendeel +/_ R 95 duurder. daar is mense wat berekenings kan maak. Die aangeleentheid moet einlik onder die aandag van die verbruikers raad gebring word omrede julle DIE MENSE MISLEI.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)