1 reviews | Active since Jan 2015
used/damaged appliances
Chekers hyper pretoria north sit stukkende t****ehandse goed op hul rak.en herverkoop dit aan kliente as splinternuut.maar die vorige klient van 2013 se details staan geskryf binne in die boks.vat jy dit terug omdat : 1) dit werk glad nie,trip elektrisiteit en 2)dit 2 jaar terug aan n ander klient verkoop en gebruik was...impliseer die bestuur by pretoria noord dat jy die masjien gebruik het(wonder hoe).en dat jy dit terug bring omdat jy nie geld het nie.en dat hul dit nooit in hul op die rak sal sit nie.maar jy staan met die bewys....hul laat jou voel asof jy lieg en jy is *****....maar hul vat goed wat in gebring word in 2013 as foutief..hou dit 2 jaar en pak dit weer op die rak...ek is bitter teleurgestel in die bestuur en in checkers hyper orals.ek sal van nou af net by pick a pay koop....
Namens die Checkers supermarkketting wil ek omverskoning vra vir u slegte ervaring.
Die besonderhede van u ondervinding sal aan die Divisie kantoor oorgedra word. Hulle sal onmiddellik aandag aan die saak skenk en seker maak dat die nodige regstellende maatre?ls so gou as moontlik getref word. Een van ons verteenwoordiges sal binnekort in ****ak wees met u.
Ten slotte bedank ek u namens die supermarkgroep vir u ondersteuning en vir die tyd wat u afgestaan het om die probleem onder ons aandag te bring
Vriendelike Groete
Devon Currie
Klante Verhoudinge