eP
elodie P

1 reviews | Active since Apr 2015

06 Apr 2015, 21:28

Unexeptable treatment from so called manager.

ek was nog nooit so sleg behandel in n winkel nie. En dan staan sy met n grin op ha bakkies terwyl sy jou uittart. Terwyl ons staan en wag dat sy pryse op ons items sit, vat sy als voor ons weg en sit dit reg voor haar maatjies neer. En toe ons vra hoekom kan sy dit nie voor ons merk nie, toe lag sy en se as ons nie daarvan hou nie dan los sy dit sommer en dat sy nie nodig het om dit te doen nie. toe se sy iets in haar taal en die klomp staan toe en lag. Lesego Rhoda NTsoane<br>

0
Replies (1)
Checkers & Checkers Hypers
Checkers & Checkers Hypers's reply07 Apr 2015, 14:31
Official
Hello pelserelodie,

Namens die Checkers supermarkketting wil ek omverskoning vra vir u slegte ervaring.

Die besonderhede van u ondervinding sal aan die Divisie kantoor oorgedra word. Hulle sal onmiddellik aandag aan die saak skenk en seker maak dat die nodige regstellende maatre?ls so gou as moontlik getref word. Een van ons verteenwoordiges sal binnekort in ****ak wees met u.

Ten slotte bedank ek u namens die supermarkketting vir u ondersteuning en vir die tyd wat u afgestaan het om die probleem onder ons aandag te bring

Vriendelike Groete
Devon Currie
Klante Verhoudinge