EA
ELIZABETH A
1 reviews | Active since Apr 2011
03 Jan 2017, 15:59
uitsonderlike diens
<p>Baie dankie aan: Denise Hofmeester van die Somerset-Wes tak van Checkers. Hierdie dame het my dadelik op my gemak gestel, en uit haar pad begaan om my behulpsaam te wees. Ek kan haar nie genoeg bedank nie, en hoop regtig dat sy 'n stewige bonus sal ontvang.</p> <p>Ook aan John Pearce van hoofkantoor, baie dankie vir jou hulp. Tussen julle twee se goeie klantediens, sien ek 'n BLINK toekoms vir Checkers! Wel gedaan.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)