dB
deon B

1 reviews | Active since Oct 2017

27 May 2019, 15:45

Taai-er vleis kan jy nie koop as by Checkers Kroonstad nie!!!!

Op Saterdag besluit ek en my vrou om by Chekers Kroonstad sommer TEXAN steak te koop, wat 'n teleurstelling was dit gewees, behalwe dat die steak die hel uit jou gebrand het, ons moes later die speserye afkrap sodat mens dit kon eet, maar die ergste was die TAAI steak, dink al wat taaier was, was die Dakar Toyota Hilux bakkie was taai- er is volgens die advertensie, kyk ek was opgelei as Blokman in die ****huis bedryf, want my Ma het 'n ****huis gehad, ek was 5 jaar in die bedryf, maar hel nee, jul adverteer so op TV VAN JUL beste vleis snitte, maar kyk, sulke taai steak het ek nog nooit geeët nie, ons moes die vleis in blokkies sny soos wanneer jy dit vir katte gee, net om te kou, ek het foto's geneem van die pakkie om te bewys ek duimsuig nie net nou nie, MAAR IN MY HELE LEWE KOOP EK NOOIT OOIT WEER STEAK VAN CHECKERS NIE!!!!

0
Replies (0)