dB
deon B

1 reviews | Active since Oct 2017

28 Aug 2023, 11:13

Swak kos gehalte

Gister die 27 Augustus 23 gaan koop ek by Checkers noordweg Kroonstad take away kos, koop slaaie daarby by die kos afdeling, wat 'n teleurstelling, ons koop wortel slaai met pynappel stukke in, daai pynappel stukke is so suur, vermoedelik van verby verval datum, proe soos blikkies pyenappel stukkies, gevolglik is die wortel slaai se smaak ook suur, dis absoluut onaanvaarbaar dat 'n organisasie soos Checkers sulke kos aan mens verkoop. Ek wil graag die plaaslike munisipaliteit se gesondheids inspekteur nader om ondersoek te laat instel oor die aangeleentheid, ek het die oorblywende slaai so in die bakkie waarin ons dit gekoop het, net so gelos in my yskas en het faktuur ook gehou, maar eksoek nie refund nie, ek soek ondersoek na kos gehalte by Checkers Kroonstad, terloops, dit was al die t****e insitend rakende wortel slaai wat so maak.

0
Replies (0)