1 reviews | Active since Dec 2016

26 Dec 2016, 12:07

Swak diens

<p>Ek kom nou van Checkers in De Aar hulle kaart masjiene werk nie maar kom met by die till kom dan hoor jy eers die masjiene werk nie kan hul nie dan maar iemand by die deur laat wat die publiek inlug nie dan is daar net 4 tille oop die rye staan in die gange ek wens iemand wil iets aan die swak diens doen by De Aar Checkers</p>

0
Replies (0)