1 reviews | Active since Jun 2016
Ek moes gister vir die 4de maal hoor dat Checkers Witrivier nie pryse wat gewen is in "SPIN2WIN" beskikbaar het nie of dat ek dit moet gaan eis by Shoprite. Dit nadat ek dit reeds by 'n vorige geleentheid onder die bestuurder se aandag gebring het en hy die probleem sou uitsorteer.. Dit getuig van uiters swak diens.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.