DC
Dorette C

1 reviews | Active since Jan 2020

12 Feb 2020, 19:03

Slegte vleis en wors

Hi Dis die hoeveelste keer wat ek suur en vrot wors koop by Checkers Saints in Welkom. Ek koop glad nie meer die ****tail worsies nie want lyk my hul maak dit van die ou slegte vleis wat nie verkoop. Ekt nou Vrydag Skaap wors gekoop die 7de Februarie 2020 en gevries. Ekt dit vandag 12 Feb 2020 gaar gemaak. Ekt geruik dit vrot en gaar gemaak om te proe. Dit is so suur en vrot,ek op my gemors met al die water en vet wat daar in was dat ek moes ander klete gaan aan trek. Ek moet van die plaas buite Welkom ry km die goed te gaan omruil of terug vat. Elke keer as ek wors koop is dit vrot of suur. Die verval datum is 13 Feb 2020. R86.99 p/kg Ek sal nooit weer by Checkers Saints in St Helena Welkom vleis koop nie.

In Checkers Welkom in die stad,het dit so gestink van buite die deur kon mens dit al geruik het nou moet mens daar koop. Ek kan nie glo dit stink so nie. Ruik soos die wors wat ek gekoop het. Ag nee wat ek sal Checkers in Golfields Mall toe gaan en as dit ook so is gaan ek by n ander winkel koop. Nooit weer by Checkers nie dis verseker.

Eks baie teleurgesteld in Checkers. Ekt vandag kouevleis gaan koop ook suur in die stad by Checkers. Ekt nou klaar by Checkers gekoop!

0
Replies (0)