CB
Catheretha B
1 reviews | Active since Jun 2022
04 Jul 2022, 04:20
Puik diens
My pressure cooker se valve het uitmekaar gebars en na vele navrae het Checkers Customer Care na my terug gekom en gesorg dat ek 'n nuwe valve kry. Ek kan hul diens regtig aanbeveel. Baie dankie Checkers
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)