1 reviews | Active since Apr 2021
Patetiese onvriendlike diens
Saterdag 10 April 2021 het ek twee platters gaan afhaal wat vroeer die week bestel en betaal was...n baie onvriendlike dame sonder n naambordjie het my gehelp en etlike ure laat staan wag..om presies te wees 2 en n half uur,sonder om verskoning te maak.Ek het met die bestuurder,ene Elmare Nortje die saak bespreek waarop sy aan my genoem het dat die dame by die Deli aan my genoem het dat daar n inbetaling van 180 rand is....wat natuurlik nooit aan my genoem is nie..en bowen als my as n meneer aanspreek....ek is diep siels ongelukkig met Checkers Oudtshoorn se onvriendlike en patetiese diens....ek her gewag van 12:13 tot 14:30 vir diens...vir my heeltemal onaanvaarbaar...ek het betaal vir large platters maar het small ontvang...
