1 reviews | Active since Oct 2017
Onbevoeglike personeel
vanmiddag was ek Ceckers to om goedere te koop asook geld te trek, ek het met kassier duidelik gese ek wil R440 kleingeld hê nadat ek my goedere betaal het, in sy slimgeid het hy die bedrag van R440 aangebied as betaling, nou sit ek met kleingeld van R121.70, ek het nie gevra vir R121.70 kleingeld nie, nou mors ek n bank transaksie met daai tipe kleingeld van n persoon wat nadat hy my die t****e keer gevra het van R440 se geld terug, nou moet ek weer gaan inkopies doen om my regte geld te kry, nou moet ek 2 x transaksie fooie betaal, wie betaal dit, ek die klient, maar Checkers betaal nie gelag nie, ek moet.Dis is uiters onbevoeg en onverskoonbaar van Checkers om personeel aan te stel wat nie sy werk kan doen nie, almal wat hy geroep het kon nie EEN die transaksie reverse nie, ek moes met R121.70 uitstap. Bitterlik swak!!!!! v
