DD
DJ D

1 reviews | Active since Feb 2017

15 Sept 2024, 17:00

Onbevoegde werknemer

Sixty60 bestuurder kyk my in die oë en ry sonder om my bestelling af te lewer. Ek het die hulplyn ge****ak en gevra om in Afrikaans gehelp te word. My telefoonnommer is geneem en ek is die versekering gegee dat iemand my sal terug s***el, wat my in Afrikaans tot.diens sal wees. Nodeloos om te sê dat dit net nog 'n leë belofte was. Checkers behoort na my mening ernstig daarna te kyk om bekwame personeel aan te stel en nie rassisties te wees wanneer kliënte vra om in Afrikaans aangespreek te word nie.

0
Replies (0)