MK
Magdaleen K
1 reviews | Active since Jul 2023
18 Jul 2023, 07:25
Klag Checkers Waverly
Ek was gister aand by Chekers Waverley om my krag te betaal. Hulle het my rekening dubbel laat deur gaan. Die bestuurder was van geen hulp, sy het gese ek moet dit met die Tshwane gaan uitsolteer. Al was dit die kassier se fout kan sy my nie help om dit op te los.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)