1 reviews | Active since Aug 2016
Het n Samsung home theatre stelsel op huurkoop gekoop in 2015
Die produk het nie eers n jaar gehou nie toe breek dit, so stuur Hyperame dit in vir herstelwerk, kry dit trug, na 3 of 4 mnde begin dit weer met probleme, so vat ons dit weer in, let wel ons betaal nog af op die produk wat nou al twee keer in was vir herstelwerk, kry dit trug, dit hou net vir 6 of 7 mnde, selfde ou probleem lees nie cd's nie, en s***el af by dit self. Nou moet ons hoor oeps sorry die waarborg het verval en nie Samsung of Hyperama gaan dit regmaak nie, ons moet dit op ons eie kostes regmaak, hulle was gou om ons geld te vat, so ek het betaal vir n stukkende produk wat nie Samsung of Hyperama wil regmaak nie, hulle moes dit in die eerste plek omgeruil het vir n nuwe een die eerste keer toe dit gebreek het, ek het eintlik my geld gemors op n produk wat nie eers n jaar gehou het nie. Ek glo Hyperama het versekering vir sulke gevalle. Ten laaste is ons al jare kliente van Hyperama Meadowdale en dis die diens wat jy kry.
