LR
Lynette R
1 reviews | Active since Aug 2015
01 Jan 2016, 19:00
Gemufde hoender op die winkel rakke
Ek het 2 pakkies \chicken nuggets"uit die yskas gehaal wat groen gemuf is. Boenbehalwe dat daar nie veel op die rakke was om van te koop nie. Ek het die dame wat die kamara skerms monitor gevra om die bestuurder te roep. Baie treurig en nie baie behulpsaam nie"
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)