hS
hendrik S

1 reviews | Active since Feb 2012

03 Mar 2015, 12:51

geen voorraad

WAT GAAN AAN MET CHECHERS HYPERARPER NOOIT SPECIALS BESKIKBAAR WAT GEADVERTEER WORD NIE IS DIT OMDAT DAAR NIE GENOEG BESTEL IS NIE IS DIE BESTUUR WAT NIE KAN KYK DAT RAKKE GEPAK MOET WORD NIE WAT GAAN AAN EN DIT GEBEER ELKE SPECIAL KAN GES***EL WORD NA 18H30

0
Replies (1)
Checkers & Checkers Hypers
Checkers & Checkers Hypers's reply04 Mar 2015, 11:24
Official
Hello gatvol met diens,

Dankie dat U die tyd geneem het om Checkers te ****ak met U kommer oor die beskikbaarheid van geadverteerde produkte.

As 'n klient-gedrewe besigheid, streef Checkers voortdurend om tydige aflewering van goedere na ons winkels te verseker, soms is dit egter 'n realiteit dat onvoorsiene omstandighede vertragings kan veroorsaak. Maar in die belang van goeie kli?ntediens, sal ons die besonderhede van U ervaring by die betrokke Divisionele kantoor vir ondersoek gestuur word. Een van ons verteenwoordigers sal binnekort met U in ****ak tree.

Ons dank U vir die tyd en moeite wat U geneem het om met ons te kommunikeer. Ons besef dat dit slegs met die hulp van besorgde verbruikers soos jouself is dat ons in staat is om uitmuntende diens en kwaliteit wat vertrou kan word aan te bied.

Vriendelike Groete
Devon Currie
Klante Verhoudinge