CB
Catheretha B

1 reviews | Active since Jun 2022

08 Jun 2022, 07:32

Geen diens

Ek het 2015 ʼn platinum pressure cooker by Checkers gekoop. Intussen het die pressure valve uit mekaar gebars. Ek het al by Checkers takke asook by ʼn Checkers Hyper gevra vir 'n nuwe valve te koop. Almal sê ****ak hoofkantoor. Ek het al ʼn paar eposse aan hoofkantoor gestuur. Hulle antwoord mens nie eens. Nou wonder ek of mens nou maar 'n ander pressure cooker moet koop net omdat mens nie ʼn valve te koop kry nie. Dan verseker nie weer by Checkers.

0
Replies (0)