NJ
Ninette J

1 reviews | Active since Sept 2021

20 May 2022, 08:32

Checkers upt mall

Kalahari Mall Upington se diens is nie net van die swakste in Upington nie, maar hul sekuriteit word toegelaat om kliente weg te jaag en winkel te verbied omdat inkopiesak in klient se hand reeds toegeknoop is en klient weier dat sekuriteit sellotape om n toegeknoopde sak te sit omdat sekuriteit nie wil sanitize nie. Maar n ander klient met n oop materiaal sak met kruideniers word toegelaat. Klagte is aan area bestuurder en winkelbestuurder gegee en niks word gese of gedoen nie. My besigheid gaan definitief SPAR toe.

0
Replies (0)