IS
Ivan S

1 reviews | Active since Dec 2023

02 Jun 2026, 19:45

Checkers - Upington "Die Kos is Vrot"

On the afternoon of Tuesday, 2 June 2026, I arrived from Kimberley in Upington and went to Checkers at the mall to buy food. The lady was very helpful, BUT this is my gripe: die kos was vrot, die spinasie was suur en baie souterig, patat was hard, die savoury rys was suur en baie souterig. Die vis was meer deeg as vis. Ek kon net die twee hoenderboutjies eet. Dit was baie onsmaklike kos.

0
Replies (0)