PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
11 Oct 2018, 16:36
Checkers Hyper en HTH vers******s.
Vat n vet kans.Hulle het altyd HTH in 10kg houers verkoop vir R256 en nou in oorleg met die vers****** van HTH verkoop hulle n 8 kg houer vir ook net R256.Nou noem hulle dit special. In derwaarheid betaal jy R190 meer vir die houer,wat n verneuk spul is van Checkers Hyper en HTH vers******s.Ek dink julle is die idiote.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)