CW
Cindy W

1 reviews | Active since Feb 2024

19 Feb 2024, 13:52

****** Checkers Heiderand Mosselbaai

Checkers Heiderand Mosselbaai

Dit is die swakste rasistiese plek wat ek nog ooit tee gekom het. Die staff is soooo ongeskuk kan nie eers groet of n sak aanbied nie en dan verwag hulle jy moet nog jou eie goed ook pak. Hulle dink hulle doen jou n guns om jou te help maar dis waar hulle die fout maak. Ongelukkig is hulle al plek wat my baba se melk verkoop anders het ek so waar as wragtig nie my voete weer in die plek gesit nie. Die Manager is nerens in sig nie so kon nie eers daar reg kom nie en die staff is nog minder van hulp. As jou kinders vra wat gaan aan met die mense wat daar werk dan moet jy weet. Useless en pathetic verby

0
Replies (0)