TA
Tilana A

1 reviews | Active since Feb 2018

22 Oct 2024, 04:37

Checkers Flamwood Walk Klerksdorp

Checkers Flamwood Walk Klerksdorp. Kwaliteit van Produkte en beskikbaarheid is glad nie n probleem nie. Maar die diens is glad nie op standaard nie. 6 uur in die aand as almal na werk hulle benodighede faan kry is daar minimaal tille wat werk en n mens staan verewig en wag in rye om te betaal. Die express tille het altyd iemand met n oorloop mandjie in. Doen iets asb oor die spoed waarmee kliente gehelp word

0
Replies (0)