PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
01 Oct 2019, 08:10
Checkers en HTH kop in een MUS
Ek het n paar maande terug die aangeleentheid geopper toe julle of altans HTH die verpakking van hulle chloor van 10 kg verander het na 8 kg.ek noem die prys nl, R260 vir die 10kg houer.Toe kom julle kwansuis met n special van se R260 maar die houer is NOU n 8 kg. Dink julle of HTH dat ek n fool is .Instede dat julle die prys opsit maak julle die verpakking kleiner. Ek wil die onder die sosiale media bring om net te bewys hoe korup n mens kan wees, julle en HTH in samewerking.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)