RR
Rina R

1 reviews | Active since Nov 2020

02 Nov 2022, 12:50

Checkers 60 sec

Dis so lekker om by my dogter hulle te gaan kuier in George. Sy het my lekker bederf met ring ring en dan Checkers bring bring. . . .hahaha hulle is so vinnig as jy weer hoor dan toot toot hulle en siedaar . . . Ons kuier lekker verder in die kombuis terwyl ons Checkers ons tyd bespaar het. . . Dankie jul diens is tops. . . .

0
Replies (0)