LN
Lekker N
1 reviews | Active since Feb 2024
03 Feb 2024, 15:30
Checkers
Worcester Checkers Ek weet van ten minste een sig-gestremde, wat jul in diens geneem het. Dit maak my hart bly verby Daai Pickled onion slaai by jul Deli-baai. Dit bevat ‘n lywige hoeveelheid olywe vir ‘n nietige bedraggie geld.
Die diens by jul Freshly Ground, die sakpas konsep is ‘n wen resep. Dat ek nou gister daar op 50 jaar, die lekkerste chicknmayo panini geniet het....
2023-09-27
Vir volledige audio resensie besoek YouTube @LekkerNeef
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)