nC
nathalie C
1 reviews | Active since Nov 2015
18 Nov 2015, 15:52
bad service
hallo peter <br> <br> ek het 2 weke terug hoender nuggets / chicken fillets gekoop gisteraand toe ek die een pak oopmak toe is dit af.<br> ek is siek van dit my maag spoel. ek voel dat die bestuurder na sy yskaste ,moet kyk want af witvleis kan jou doodmaak. ek het gaste oorgenooi vir n ete en moes dit toe kanseleer want checkers hyper se hoender was vrot.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)