1 reviews | Active since Feb 2012
Alweer
Watter teleurstelling weereens by checkers nelspruit geen voorraad op checkers naam bacon beskikbaar op 11/4/2015 nie en dan kom jy by die betaalpunte en alles word gelui en dan word jy meegedeel die speedpoints is aflyn roep bestuur help jou met n houding by ander kassier se hulle sukkel met speedpoints wonder of my ik hoeer is as hulle sin wat is so moeilik om n papier te vat en op word op die rekenaar kennisgewings te tik en by betaalpunte op te sit om te se speedpoints offline net ****ant asb en self vir die sekuriteit by die deur te se om die kliente in te lig of n bestuurder te kry om dit te doen maar die kantoor is so lekker om in te sit rerig checkers nelspruit doen iets aan julle out off stocks en julle bestuur rerig elke **** in die winkel het ek n slegte ondervinding en moet asb nie laat bestuur my ****ak nie al so moeg vir hulle beloftes o en net by se die streeksbestuurder was ook in die winkel en laat hy sulke dinge toelaat slaan my dronk hy is seker naby pensioen rerig checkers nelspruit word wakker
Namens die Checkers supermarkketting wil ek om verskoning vra vir u slegte ervaring.
Sekere Checkers takke het die naweek van tyd tot tyd probleme met hul kaartprosessering ondervind. Checkers is afhanklik van 'n telekommunikasie maatskappye vir sy stelselverbindings en ons is nie gelukkig daarmee dat sekere klante verontrief is deurdat hul geld nie elektronies na ons bank oorgeplaas was nie en is besig om die oorsaak te ondersoek.
In die belang van goeie klantediens sal die besonderhede van u ervaring na die Divisie Bestuur verwys word soadt hull ook kan opvolg op die beskikbaarheid van Housebrand Bacon.
Ten slotte bedank ek u namens die supermarkgroep vir u ondersteuning en vir die tyd wat u afgestaan het om die probleem onder ons aandag te bring.
Vriendelike Groete
Devon Currie
Klante Verhoudinge