1 reviews | Active since Nov 2016
BAD VERY BAD

Wie dit mag aangaan

Ek wil bitter graag u hulp en bystand he oor die volgende saak. My ouers het in Kraaifontein gebly en hulle huis verkoop wat 220% reg was, en my ouers het ‘n huis gekoop in Lampiesbaai (St Helenabaai), maar ons het omtrent probleme met die huis. Die eienaar van die huis is oorlede en sy seun wat die huis geerf het is oorsee. Nou Chas Everit is die Eiendoms agente wat die verkoop gehandteer het en voor dit het hulle die verhuring ook gedoen. Hulle het geen lys deur gegee aan my ouers om die probleme uit tewys wat daar was nie. Volgendens die eiendoms agent was dit nie hulle plig gewees om die foute uit te wys nie + die huurders (Huur was agterstalig + man was in tronk) het volgens Charmain en Chantel van Chas Everit St Helenabaai geensins probleme gehad nie. My ouers het 2 keer uit Kraaifontein gery om te gaan kyk na die huis, maar elke keer was daar ‘n verskoning. Op die ou einde was my ouers genoodsaak om te teken vir die huis omdat hulle moes trek en hulle moes huis kry. Toe my ouers intrek het krane en toilet ens alles gelek en dit nadat die loodgieter daar was, volgens die loodgieter was daar geen lekke nie (die loodgieter sertifikaat is uit gereik met al die foute). Die balps ens was geblaas en by een van die braais is daar nie eens in lig ingewees nie (Elektrise Sertifikaat is uit gereik met al die foute. Na die reën die in die week wat gevolg het my ma hulle lekplekke in die dak gehad wat skrik vir niks. Hulle was een dag Vredenburg toe en toe hulle by die huis kom toe ontmoet die water hulle by die deur. Hulle het iemand gekry om na die dak te kyk en die ou se daar was 2 jaar laas iemand wat na die dak gekyk het. Daar is gate in die plate op die dag ens. Die ergste van alles is dat my ouers nou vir alles moet betaal. Ekstra onkostes wat betaal moet word. Ek wil ook weet of die eiendoms agent verandwoordelik is of was om seker te maak van al die foute in die huis en dit deur te gegee het aan my ouers. Ek wil ook weet wat hulle te doen staan ens. Hulle geasor is ook nou stukkend.

Groot asb. ek het u hulp nodig.

Dear Mam,
Thank you for taking the time to communicate to us why our service did not meet your expectations.
We have every desire to address your needs and provide the best solution available to resolve your issue as soon as possible.
Your query has been allocated to Maria de Villiers, our Western Cape Regional Manager.
Maria will be in contact with you shortly to make our best attempt in regaining your confidence in our company. In addition, we will further evaluate how we can prevent this problem from occurring again in the future.
Please accept our sincerest apologies for the negative experience you have had with our St. Helena Bay office.
Again, we highly appreciate your feedback as it will assist us in becoming better at what we do. As with any business like ours, the greatest advertising we can have is word of mouth from a satisfied customer.
It’s our goal to retain you as a satisfied customer and will hope to serve you again in the future.
Kind Regards,
Customers For Life

Geagte Mev. Hugo,
Aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir die trae terugvoer aangaande die eiendom in St. Helenabaai.
Hiermee bevestig ons graag dat die dispute rakende u ouers se eiendom in St. Helenabaai reeds op 4 Augustus 2016 uitgeklaar was.
Indien u enige verdere navrae het, is u welkom om direk vir Maria de Villers te ****ak.
Vriendelike Groete,