1 reviews | Active since Oct 2016

06 Mar 2024, 15:39

Tevrede klient!

Het lank gesoek vir die regte nailtechnician, maar het haar gevind! Profesioneel en altyd reg om mens te help, My naels hou die volle 4 weke en omdat sy net Bio Sculpture produkte gebruik is my naels se kondisie puik!

0
Replies (0)