1 reviews | Active since Aug 2020
Slegste diens ooit!
Eks verskriklik teleurgesteld in hierdie besigheid!! bitter baie, en dan moet kliente self opvolg. Charm SA sal ek nooit weer ondersteun nie. ek beplan so ver vooruit, sodat ek betyds n pakkie kan ontvang. Ek het my bruidsmeisies propsal partytjie aan die naweek, ekt my betaling die 14/05/2022. Ek stuur toe n email na hulle toe want ekt nog nie eens my "cofrimation of payment" ontvang nie. Daarna laat weet die dame terug dit kan tot en met ongeveer 10 dae neem. op dag 8 stuur ek weer n email uit. met n reply dat hulle stok eers die week daarop sal ontvang. Ekt die charms vir n spesiale geleentheid bestel. wat deel vorm van my bruidsmeisie se "gift box".... ons trek al by die 6de Junie en my pakkie le in Johannesburg. ekt more my proposal party vir my bruidsmeisies.
nee wat as ek enige iemand kan aanraai, probeer n ander besigheid wat sy klante en die besigheid prioritiseer... en spoedig sal aflewer, en dan ook by hulle woord bly.
