GB
Gerrie B
1 reviews | Active since Jan 2012
26 Feb 2015, 14:20
Swakste Diens Ooit
In kort het Sikander Abdullah sy geld vir die kammeras en amper 3maande later het ek nog geen kammeras.Moes hom nie betaal het soos ek wou doen omdat werk nog nie klaar was nie.Wees baie versigtig om met hom besigheid te doen.Het selfs op n stadium vir my ges? ek moet maar die stappe volg om die kammeras te kry, weet nie wat hy bedoel het maar dit lyk my hy wil sy gemors aan my afsmeer.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)