1 reviews | Active since Jan 2019
NO SERVICE!!!
Het n paar items by Charis Jewelry SA Retail & Wholesale Personalized Jewelry bestel.
My 1ste bestelling is iewers verlore en hul is nie bereid om my te help nie - ek moet dit self probeer uitsorteer.
My 2de bestelling het ek toe gekanselleer voor dit nog gestuur is want ek is nie lus vir sukkel nie... Ek vra vandag wanneer die refund gedoen gaan word en die response is:
"Good day
Thank you for your email, Please note all refunds are done at the beginning of every month.
Thank you Sibu"
Nice ne! 1ste keer wat ek van so iets hoor. Nerens in die terms and conditions se dit so iets nie.
Al hulle reviews of FB is uitstekend... maar as ek iets wil skryf dan moet dit eers ge review word... LAAT MENS WONDER.
#CharisJewelrySARetailandWholesalePersonalizedJewelry #noservice #dissapointed #disgusted
