FB
Fanie B
1 reviews | Active since Sept 2020
02 Nov 2022, 12:52
Buitensporige pryse
Goeie dag Ek het vanoggend een liter wit verf vir voertuig bestel by bogenoemde besigheid. Die prys hulle my gekwoteer het was, R678. 50 wat totaal buitensporig is. Ek kan vir dieselfde liter vref in Vereeniging aankoop teen bedrag van R150-00 en die besigheid laat my nie koerier kostes betaal want hulle lewer een maal per week in Bethlehem af. Chameleon Paints se prys baie vêr teveel. Ek het nie die verf gekoop nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)